Podcasts
Oordenkings
4 Min Episodes
/ Daily
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Agriskoops Landbouprogram
5 Min Episodes
/ Daily
Agriskoops Landbouprogram is vanaf Maandae tot Vrydae op Rosestad net na 13:00
Rosestad Onderhoude
7 Min Episodes
/ Daily
Alle onderhoude met kliente.
Elke een sal beskikbaar wees vir n maand vanaf die onderhoud se datum.
Gesondheid
6 Min Episodes
/ Weekly
Alles te doen met gesondheid
Rosestad Sport
9 Min Episodes
/ Daily
Onderhoude met sport persone vanaf die Rosestad ateljee
Gemeenskap Onderhoude
6 Min Episodes
/ Occasionally
Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
Godsdiens / Erediens
18 Min Episodes
/ Daily
Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Wat sê die Woord
54 Min Episodes
/ Weekly
Elke Woensdagaand 19:00 - Godsdiens met ateljee gaste
Plaasmedia Landbou
43 Min Episodes
/ Daily
Plaasmedia Landbou vind plaas Maandae tot Vrydae om 05:00 in die oggende.
Tuinstories - Protek
3 Min Episodes
/ Weekly
Die Tuinstories Protek praaitjie is elke Saterdag om 07:45
Vermaak en Kunstenaars Onderhoude
11 Min Episodes
/ Weekly
Vermaak en Kunstenaars met nuwe enkelsnitte
Ken Jy
34 Min Episodes
/ Weekly
Leer die persoon agter die besigheid ken saam met Nadia Pieters elke Dinsdagaand om 19:00