Godsdiens / Erediens

23 Oct Vrydag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

18 MIN
Download (8.7 MB)
MARKUS 13 Die profetiese rede: die tempel sal afgebreek word (Matt. 24:1-2; Luk. 21:5-6) 1Toe Jesus van die tempel af weggaan, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, kyk watter geweldige klippe en watter geweldige geboue!” 2Jesus sê vir hom: “Sien jy hierdie groot geboue? Hier sal nie een klip op die ander bly nie; alles sal afgebreek word.” Die profetiese rede: rampe en vervolging (Matt. 24:3-14; Luk. 21:7-19) 3Jesus het op die Olyfberg gaan sit, regoor die tempel. Toe hulle alleen was, vra Petrus, Jakobus, Johannes en Andreas vir Hom: 4“Sê vir ons, wanneer sal dit gebeur en wat sal die teken wees van wanneer dit alles voleindig gaan word?” 5Jesus sê toe vir hulle: “Pas op dat niemand julle mislei nie. 6Daar sal baie onder my Naam kom en sê: ‘Dit is ek!’ en hulle sal baie mense
AF  SOUTH AFRICA