Rosestad Godsdiens

18 Sep Vrydag Oggenddiens - Past Deon Bosch

11 MIN
Download (5.3 MB)
MATTEUS 6 Skatte in die hemel (Luk. 12:33-34) 19“Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. 20Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. 21Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.”
AF  SOUTH AFRICA