Rosestad Godsdiens

21 Aug Vrydag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

11 MIN
Download (5.4 MB)
MARKUS 8 Jesus genees 'n blinde man in Betsaida 22Hulle het in Betsaida aangekom, en toe bring die mense 'n blinde man na Jesus toe en vra Hom om hom aan te raak. GALASIËRS 6 2Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. PREDIKER 4 Twee vaar beter as een 9Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. 10As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie. SPREUKE 27 17Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.
AF  SOUTH AFRICA