Rosestad Godsdiens

23 Aug Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

16 MIN
Download (7.6 MB)
JOHANNES 5 8Jesus sê toe vir hom: “Staan op, tel jou goed op en loop.” 9Oombliklik het die man gesond geword, sy goed opgetel en geloop. Dit was 'n sabbatdag. JAKOBUS 2 17So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood. HEBREËRS 11 Wat geloof is 1Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. PSALMS 46 11Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
AF  SOUTH AFRICA