Rosestad Godsdiens

10 Jul Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

11 MIN
Download (5.6 MB)
MALEAGI 2 14en julle vra: “Waarom dan nie?” Dit is omdat die Here weet wat gebeur het tussen jou en die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is: jy was ontrou aan haar, ontrou aan jou eie vrou, die vrou aan wie jy plegtig trou belowe het. SPREUKE 2 17wat haar eie man verlaat en die verbond van haar God vergeet het.
AF  SOUTH AFRICA