Rosestad Godsdiens

21 Jun Sondagaand Erediens - Ds Zak Scholtz

29 MIN
Download (13.7 MB)
MARKUS 14 Jesus se dood word beplan (Matt. 26:1-5; Luk. 22:1-2; Joh. 11:45-53) 1Twee dae later sou dit die paasfees en die fees van die ongesuurde brood wees. Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes was op soek na 'n plan om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak. 2Hulle het gesê: “Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.” GENESIS 22 4Op die derde dag het Abraham die plek uit die verte gesien.
AF  SOUTH AFRICA