Rosestad Godsdiens

23 May Saterdag Oggenddiens - Ds Wimpie Raath

20 MIN
Download (9.5 MB)
SEFANJA 3 8Daarom, wag vir My in vrees, sê die Here, wag vir die dag wanneer Ek opstaan en my buit kom vat. Ek het besluit om nasies bymekaar te maak, koninkryke saam te roep en op hulle my gramskap uit te stort, die volle gloed van my toorn: die hele aarde sal verteer word in die vuur van my woede. 9Ek sal die volke verander, hulle lippe rein maak, sodat hulle almal My sal aanroep en soos een man My sal dien.
AF  SOUTH AFRICA