7 Apr Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman
11 MIN
Download (5.3 MB)
JESAJA 12
2God is my redder;
Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie.
Die Here my God is my krag en my beskerming;
Hy is my redder.”
3Met blydskap sal julle water skep
uit die fonteine van redding.
AF
SOUTH AFRICA