Rosestad Godsdiens

19 Feb Donderdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

11 MIN
Download (5.6 MB)
MATTEUS 15 15Petrus sê toe vir Hom: “Verduidelik tog vir ons die beeldspraak.” 16“Verstaan ook julle dit nog nie?” antwoord Jesus. 17“Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie? 18Maar wat by die mond uitkom, kom uit die hart, en dít is die dinge wat die mense onrein maak. 19Uit die hart kom slegte gedagtes: moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, vals getuienis, kwaadpratery. 20Dít is die dinge wat 'n mens onrein maak, maar om met ongewaste hande te eet, maak 'n mens nie onrein nie.”
AF  SOUTH AFRICA