Rosestad Godsdiens

6 Dec Saterdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

16 MIN
Download (7.5 MB)
1 PETRUS 3 14Maar selfs as julle sou ly omdat julle doen wat reg is, moet julle dit as 'n voorreg beskou. Moenie vir mense bang wees of julle laat afskrik nie. 15In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
AF  SOUTH AFRICA