SFM Allegaartjie van onderhoude

25 Sep Kus tot kruin 🌊đŸŦ Helde van die See: SMART red seelewe! 25 September 2025

16 MIN
Download (7.6 MB)
🎧đŸ“ģ Kus tot Kruin 🌊đŸŦ Helde van die See: SMART red seelewe! Vandag het Fred gesels met mense wat ’n ware verskil maak! 💙 Tersia Marais en haar toegewyde span van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) deel die storie van hoe dit alles begin het, die geskiedenis agter hierdie merkwaardige werk, Ên hulle groot bestaansviering wat op 11 Oktober plaasvind. đŸŦđŸĸ🌊 Kom luister hoe hierdie span onselfsugtig bydra tot die welstand van ons strande en mariene diere. 🌍✨ 📌 Skakel in op SFM Streek RADIO weekliks op 90.1 & 104.1FM of aanlyn by www.sfmstreek.com – moenie dit misloop nie! #KusTotKruin #MarineConservation #SMART #SFMStreekRadio
AF  SOUTH AFRICA