SFM Allegaartjie van onderhoude

18 Sep 🌍📻 Ontdek die Ongewone op Kus tot Kruin! 🎧 - 18 September 2025

15 MIN
Download (7.2 MB)
Het jy al ooit gewonder: Wat weeg ’n wolk regtig? 🌩️ Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang én weer vry te laat? 🎣 En moet ons self probeer veearts speel as ons ’n beseerde dier of voël teëkom? 🐦 🐾Hierdie en ander verrassende vrae kom onder die vergrootglas in vandag se Kus tot Kruin-geselsie. 📻 Skakel in elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO 90.1 & 104.1 FM of luister aanlyn by sfmstreek.com 🎧Luister die gesprek weer: #KusTotKruin #Bewaring #SFMStreekRadio
AF  SOUTH AFRICA