3 Sep ๐ Algemene Apteekvrae โ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐ 03 September 2025

12 MIN
Download (5.9 MB)
๐ Algemene Apteekvrae โ Antwoorde wat jy moet hoor! ๐
In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet:
๐ Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word?
๐ Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder โn voorskrif nie?
๐ Of generiese medisyne regtig so goed werk soos die oorspronklike?
๐ง Luister weer: Vind die potgooi op SFM se Facebook of op Spotify โ soek โSFM Streek RADIOโ. ๐ฒ Stream SFM aanlyn: sfmstreek.com โ klik โLuister Regstreeksโ.
#SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek #Gesondheidsake #ApteekersVrae
AF
SOUTH AFRICA