24 Aug Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies
27 MIN
Download (12.7 MB)
ESEGIËL 36
26Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee. 27Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
AF
SOUTH AFRICA