Rosestad Godsdiens

24 Aug Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

30 MIN
Download (14.4 MB)
HANDELINGE 17 18'n Paar wysgere, Epikureërs en Stoïsyne, het met hom gestry. Party het gesê: “Wat sou hierdie praatjiesmaker tog wil sê?” Ander het gesê: “Dit lyk of hy 'n boodskapper van vreemde gode is.” Dit was omdat Paulus die evangelie van Jesus en sy opstanding verkondig het.
AF  SOUTH AFRICA