SFM Allegaartjie van onderhoude

18 Aug Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

13 MIN
Download (6.3 MB)
🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 πŸ’‘ Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal & Garden Phosphate vir sterk wortels ✨ Gwano Pellets & General Fertiliser vir algemene voeding ✨ Gro Green, Lawn & Foliage, en Lan/Kan vir blare en grasperke ✨ Flower Power & Rose and Flower 8:1:5 vir blomme en vrugte ✨ Guanoflo & Guanosol vir potplante en stadige vrystelling 🎧 Luister weer na die episode en kry praktiese wenke om jou tuin hierdie lente vol lewe te laat wees!
AF  SOUTH AFRICA