12 Aug ποΈ George Landbouskou 2025 β Groot planne, nuwe hoogtepunte! ππΎ 12 Agustus 2025

13 MIN
Download (6.5 MB)
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nΓ³g groter en beter te wees! CornΓ© Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor wat besoekers 28 β 30 Augustus op die skougronde kan verwag.
Van splinternuwe uitstallings en plaaslike produkte, tot opwindende vermaak, kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele gesin β daar is iets vir almal! π¨βπ©βπ§βπ¦π‘
β
Hoekom die George Landbouskou βn hoogtepunt op die Suid-Kaapse kalender is
β
Watter nuwe besienswaardighede jy nie mag misloop nie
β
Hoe jy steeds betrokke kan raak as uitsteller of besoeker
π©βπ©βπ§βπ¦ Kinders kan diere van naby beleef, en sien hoe bokke en beeste gemelk word. Dis leer Γ©n pret in een! ππ₯ π Navrae: 044-8734165
#GeorgeLandbouskou #Landbou #SuidKaap #GeorgeEvents #PlaaslikeTrots #Skou2025 ππ»
AF
SOUTH AFRICA