24 Jul #DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole
25 MIN
Download (12.0 MB)
Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
AF
SOUTH AFRICA