Nuus

23 Jul Regering moet beter bestee vir ekonomiese stabiliteit - AfDB

38 SEC
Download (307.2 KB)
Namibië benodig groter hervormings in kapitaalmobilisering en doeltreffende regeringsbesteding om die land se makro-ekonomiese stabiliteit te verseker. Die Afrika Ontwikkelingsbank het vandeesweek sy fokusverslag oor Namibië vrygestel en sê hoewel daar tekens van verbetering is, staar die land steeds hoë fiskale risiko’s en strukturele ondoeltreffendhede in die gesig. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gesels.
AF  SOUTH AFRICA