Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

16 Jul #DieGROOTBrekfis Anneli van Rooyen

23 MIN
Download (11.1 MB)
Die legende Tannie Anneli van Rooyen het met Charonike gesels oor haar onuitputbare vreugde en geloof en wat die nuwe Sensasie weergawes van haar treffers vir haar beteken. Luister gerus weer!
AF  SOUTH AFRICA