Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

14 Jul #DieGROOTBrekfis Marko Stavrou - Genlink

32 MIN
Download (15.1 MB)
Die inspirerende entrepreneur en stigter van Genlink, Marko Stavrou, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis gesels oor Generasie Z en hoe verskillende generasies mekaar beter kan verstaan. Luister gerus weer!
AF  SOUTH AFRICA