Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

8 Jul #DieGROOTBrekfis Anja van Beek - Emosionele Intelligensie in die werksplek

25 MIN
Download (11.9 MB)
Leierskapskenner, Anja van Beek, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe leiers en werknemers hul Emosionele Intelligensie kan bou om meer suksesvol in die werksplek te funksioneer. Luister gerus weer hier.
AF  SOUTH AFRICA