Rosestad Godsdiens

2 Jul Woensdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

11 MIN
Download (5.5 MB)
JESAJA 35 Grootheid en heerlikheid van die regering van die Messías. 1 DIE woestyn en die dor land sal bly wees, en die wildernis sal juig en bloei soos 'n narsing; 2dit sal lustig bloei en juig, ja, met gejuig en gejubel; die heerlikheid van die Líbanon is aan hom gegee, die sieraad van Karmel en Saron; hulle dáár sal sien die heerlikheid van die Here, die sieraad van onse God. 3 Versterk die slap hande en maak die struikelende knieë vas. 4Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos.
AF  SOUTH AFRICA