30 Jun ποΈDis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en βn inspirerende gesprek hier op SFM!π30 Junie 2025

12 MIN
Download (5.7 MB)
ποΈ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en βn inspirerende gesprek hier op SFM!
Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol ππ© β βn groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig?
π©βΊDie Voortrekkers is βn dinamiese jeugbeweging wat kinders en jongmense toerus met lewensvaardighede, waardes, kultuurkennis Γ©n avonture in die buitelewe π₯π₯Ύ. Vandag hoor jy direk van die span self: hoekom hulle by die Voortrekkers aangesluit het, wat hulle leer, en hoe jy deel kan word van hierdie lewende tradisie.
#VoortrekkerSeejol2025 #TrotsVoortrekker #AvontuurMetWaarde #JeugMetDoel #KampvuurKultuur
AF
SOUTH AFRICA