Rosestad Godsdiens

28 Jun Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

18 MIN
Download (8.6 MB)
JOHANNES 9 Genesing van die man wat blind gebore was. 1EN toe Hy verbygaan, sien Hy 'n man wat blind was van sy geboorte af. 2En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? 3Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word. 4Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie. 5So lank as Ek in die wêreld is, is Ek die lig van die wêreld.
AF  SOUTH AFRICA