22 Jun Sondagaand Erediens - Pastoor Bernard van der Vlies
29 MIN
Download (13.9 MB)
SPREUKE 3
5 Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
6Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.
7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad;
8dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
9Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;
10dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
AF
SOUTH AFRICA