SFM Allegaartjie van onderhoude

12 Jun Kus tot kruin - πŸŒŠπŸ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025

14 MIN
Download (6.7 MB)
πŸŒŠπŸ‹Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese roofdier langs ons kus. πŸ‘‰ Waarom sien ons hulle nie meer nie? πŸ‘‰ Is hulle 'n bedreiging of bondgenoot vir die mens? πŸ‘‰ Wat sΓͺ die navorsing oor hul verskyning en verdwyning? Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie – SFM Streek RADIO, Donderdag om 11:30 πŸ“»Skakel in op 90.1 of 104.1FM in die TuinRoete en KLeinKaroo #KusTotKruin #Witdoodhaaie #BewaarOnsOseane #SFMStreekRadio #MarieneBewaring #WesKaapNatuur
AF  SOUTH AFRICA