Rosestad Godsdiens

15 Jun Sondagaand Erediens - Ds Johan Marais

24 MIN
Download (11.5 MB)
ROMEINE 12 Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes. 1EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. 2En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
AF  SOUTH AFRICA