SFM Allegaartjie van onderhoude

9 Jun Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025

20 MIN
Download (9.6 MB)
🎧 πŸŽ™οΈ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het! Wat is Afrikaans.com? πŸ€” Dis meer as net ’n webwerf – dis ’n lewendige taalplatform vol leerhulp 🧠, inspirasie, luisterstories πŸ“–, resepte 🍰 en lekker leesstof vir die hele gesin! Wil jy weet hoe hul leerhulpafdeling jou (of jou kinders) kan help? Of sommer net bietjie Afrikaans-vreugde kry? 🎧 πŸŽ™οΈKlik nou en luister weer saam – dis interessant, insiggewend Γ©n ’n lekker geselsie! β˜•πŸŽ‰ #Afrikaanscom #SFMStreekradio #AfrikaansLeef #LeerAfrikaans #TaalTrots #LiefVirAfrikaans
AF  SOUTH AFRICA