Rosestad Godsdiens

6 Jun Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

15 MIN
Download (7.3 MB)
JOHANNES 7 37En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! 38Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. 39En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.
AF  SOUTH AFRICA