Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

26 May #DieGROOTBrekfis - Kairos - Juli Maritz en Marius Lubbe

25 MIN
Download (11.8 MB)
Juli Maritz en Marius Lubbe van Kairos het GROOTfm 90.5 90.5 se #GEEweek saam met #DieGROOTBrekfis span kom afskop! Dis vir HULLE vir wie ons hierdie week aanpak en dit is SAAM MET JOU wat ons drome gaan laat waar word!!! As jy ‘n bydrae wil maak stuur die bedrag wat jy graag wil skenk na 060 643 3877 (slegs teks, geen stemnotas).
AF  SOUTH AFRICA