Rosestad Godsdiens

18 May Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

19 MIN
Download (8.9 MB)
PSALMS 88 In groot donkerheid! 1 'n LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet. 2 Here, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U. 3Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking. 4Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk. 5Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos 'n man sonder krag, 6vrygelaat onder die dooies, soos die wat verslaan is, wat in die graf lê, aan wie U nie meer dink nie, en wat afgesny is van u hand.
AF  SOUTH AFRICA