Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

23 Apr #DieGROOTBrekfis - Esteani Marx, Eiendom Waardasies.

7 MIN
Download (3.4 MB)
Esteani Marx, Head of Real Estate at Lightstone Property Die Tswane metro het onlangs die nuwe waardasielys bekend gemaak vir residensiële eiendomme. Baie inwoners is geskok oor die verhoging in hul eiendom se waardasie, wat dan ander kostes beinvloed. Sy het met Ruben Delmage en Charonike Nel meer hieroor gesels.
AF  SOUTH AFRICA