SFM Allegaartjie van onderhoude

17 Apr πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ - 17 April 2025

14 MIN
Download (6.7 MB)
πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐒🌊 Fred Orban gesels met: πŸ”Ή Stephanie Nicolaides – Mariene wetenskaplike πŸ”Ή Ilizna du Plessis – Mariene gids en omgewingsliefhebber 🌿🌍 πŸ¦€πŸ¦ Hulle lig ons in oor die gevare van plastiekbesoedeling, en die lewensbelangrike rol van opvoeding, veral onder ons jeug – want hulle is die bewaarders van mΓ΄re! πŸ‘§πŸ‘¦ Ons leer ook hoe navorsing, gidswerk en bewustheid hand aan hand gaan om ons riviere en oseane te beskerm 🐬🐳🦈 Luister gerus weer en raak deel van die oplossing. πŸ’‘ Elke tree maak β€˜n verskil. πŸ™πŸ¦‘ #KusTotKruin #PlasticPollution #SFMStreekRadio #EcoLearning #JeugOnderwys #BewaringNou
AF  SOUTH AFRICA