3 Apr #DieGROOTBrekfis - Irene-Louise van Wyk - Shut Up & Soen My
23 MIN
Download (11.1 MB)
Irene-Louise van Wyk het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Shut Up & Soen My" wat sy saam met Bobby van Jaarsveld opgeneem het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA