SFM Allegaartjie van onderhoude

31 Mar Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025

7 MIN
Download (3.5 MB)
🎙️ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! 🎓 Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ʼn splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en ʼn unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir ʼn groot aantal studente. Luister saam om meer te hoor oor die besluit om ʼn kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. 🌟 👉 Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien. #MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek
AF  SOUTH AFRICA