Rosestad Godsdiens

31 Mar Maandag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

10 MIN
Download (5.1 MB)
JOHANNES 18 19 Die hoëpriester ondervra Jesus toe oor sy dissipels en oor sy leer. 20Jesus antwoord hom: Ek het ronduit tot die wêreld gespreek; Ek het altyd in die sinagoge geleer en in die tempel waar die Jode van alle kante vergader; en in die geheim het Ek niks gespreek nie. 21Wat ondervra u My? Ondervra hulle wat gehoor het wat Ek tot hulle gespreek het; hulle weet tog wat Ek gesê het. 22En toe Hy dit sê, het een van die dienaars wat daar staan, Jesus in die aangesig geslaan en gesê: Antwoord U die hoëpriester so? 23Jesus antwoord hom: As Ek verkeerd gespreek het, getuig van die verkeerdheid; maar as Ek reg gespreek het, waarom slaan jy My? 24En Annas het Hom geboeid na Kájafas, die hoëpriester, gestuur.
AF  SOUTH AFRICA