SFM Allegaartjie van onderhoude

27 Mar Kus tot Kruin – Beskerm ons water, beskerm ons toekoms!πŸ’¦β³27 Maart 2025

13 MIN
Download (6.4 MB)
πŸ’§πŸŒΏ Kus tot Kruin – πŸŽ™οΈDit is WATERMAAND! Maar… het ons genoeg water? Of dalk te veel? Of erger – glad nie! πŸ˜³πŸ’¦β³ Hierdie week op Kus tot Kruin delf Fred diep in die waterkrisis in – van droogtes tot oorstromings en hoe ons, ons watervoorrade kan beskerm. Ons waterskaarstes is op ons voorstoep – wat kan jy doen om jou waterverbruik aan te pas en volhoubaar te maak?πŸ’§ En onthou… Al woon ons langs die see, beteken dit nie daar is genoeg water vir almal nie! πŸŒŠπŸš±πŸ’§ #KusTotKruin #Watermaand #Bewaring #Waterbesparing #LuisterLeefBewaar
AF  SOUTH AFRICA