Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

20 Mar #DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas

27 MIN
Download (12.7 MB)
Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer. Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n splinternuwe samewerkingsprojek genaamd SEUNS VAN VLUG, 'n alternatiewe musiekprojek wat 'n heeltemal nuwe dimensie aan sy kuns verleen.
AF  SOUTH AFRICA