SFM Allegaartjie van onderhoude

14 Feb Kus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025

14 MIN
Download (6.7 MB)
๐Ÿข Skilpadjies, Robbe & Kreef โ€“ Watโ€™s die storie? ๐Ÿฆž๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ธ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit steeds opslae maak! Maar dis nie al nie โ€“ ons vergelyk die Amerikaanse lobster met ons eie Suid-Afrikaanse kreef (Rock Lobster). Watโ€™s die verskille, watโ€™s die ooreenkomste, en hoe lyk die geskiedenis van hierdie seekos-ikone? ๐ŸŽ™๏ธ๐Ÿ”ฅ Luister gerus weer: #SFM901 #SkilpadjiesEnRobbe #RockLobster #SeekosStories#SFMKustotKruin
AF  SOUTH AFRICA