Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

6 Feb #DieGROOTBrekfis Neil Diamond - President van SA Besigheidskamer in VSA

18 MIN
Download (8.8 MB)
President van SA Besigheidskamer in VSA, Niel Diamond, het op #DieGROOTBrekfis gesels oor die uitwerking van President Trump se dreigement om fondse na SA te onttrek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA