Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

30 Jan #DieGROOTBrekfis - Matt Gardiner - Pretoria (Let's Roar)

19 MIN
Download (9.2 MB)
Matt Gardiner het 'n liedjie opgeneem vir die Pretoria Capitals krieketspan en hy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjie. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA