SFM Allegaartjie van onderhoude

30 Jan Kus tot Kruin - Kwelpunte in bewaring, Nasionaal en Globaal - 30 Januarie 2025

14 MIN
Download (6.9 MB)
🌍 KUS TOT KRUIN | KWELPUNTE IN BEWARING – NASIONAAL EN GLOBAAL🌍 Hierdie week in Kus tot Kruin gesels Fred oor die uitdagings en bekommernisse rondom bewaringspogings – plaaslik en wêreldwyd. 🌱🔥 Van bedreigde spesies en habitatverlies tot die impak van menslike ontwikkeling en beleid – hoe kan ons 'n verskil maak? 📅 Luister gerus weer: 📻 SFM Streek Radio – Waar natuur en nuus ontmoet! #KusTotKruin #Bewaring #Natuurbewaring #SFMStreekRadio
AF  SOUTH AFRICA