8 Jan GESONDHEIDSAKE: Vitmaniene en minerale 08 Januarie 2025

11 MIN
Download (5.2 MB)
Terug Skool Toe en Terug Werk Toe โ Hoe om jou Immuunstelsel te Ondersteun ๐ Die begin van โn nuwe jaar bring dikwels ekstra stres saam met griepseisoen, wat dit noodsaaklik maak om jou gesondheid en immuunstelsel prioriteit te maak. ๐ช In hierdie episode deel Bianca en Danny slim wenke oor hoe jy jou liggaam voedingsgewys kan ondersteun om hierdie uitdagende tyd te hanteer.
โ
Die belangrikheid van โn gesonde dieet en leefstyl
โ
Hoe aanvullings kan help om leemtes te vul
โ
Die "polsmetode" en hoe om dit slim in te span
โ
Waarom persoonlike advies van โn gesondheidskenner jou beste gids is
Luister nou en leer hoe jy jou liggaam sterk en veerkragtig kan hou vir wat 2025 ook al mag inhou! ๐งโจ
AF
SOUTH AFRICA