SFM Allegaartjie van onderhoude

6 Jan Protek - Hou vlieë in toom met Protek - 06 Januarie 2024

11 MIN
Download (5.4 MB)
🐝 Hou vlieë in toom met Protek! In hierdie week se Protek Podcast bespreek Danny en Paul hoe jy vlieë kan beheer met produkte soos Protek Fendona® 6 SC, Protek Dusting Sulphur, Protek NO-FLY Spray, en die uitmuntende Protek Fly Bait – beskikbaar in nat, droë of strooi-opsies. Kies die perfekte oplossing vir jou huis of plaas! 🌿 🛡️ Protek – Bewaar. Beskerm. Beheer.
AF  SOUTH AFRICA