20 Dec Kus tot kruin 19 Desember 2024

13 MIN
Download (6.3 MB)
π Hierdie Donderdag om 11:30 op Kus tot kruin: Fred gesels met die passievolle omgewingsbewaarder, Esther Jacobs, oor ons pragtige kuslyn en die impak van die Desembervakansie op ons strandgebiede. π’π¦
Ons bespreek kwessies soos aasversameling, robbababas en skilpaaie wat op die strande beland β en wat ons kan doen om ons kosbare seediere te beskerm. π
π»Luister hierdie belangrike gesprek weer:
AF
SOUTH AFRICA