11 Dec George Burgermeester - Alderman Jackie von Brandis - 11 Desember 2024

11 MIN
Download (5.2 MB)
🎙️ Eerste Onderhoud met George se Nuwe Burgemeester – Alderman Jackie Von Brandis
SFM Streek Radio het die voorreg gehad om die eerste onderhoud te voer met George se nuwe burgemeester, Jackie Von Brandis. Sy het haar planne en visie vir haar termyn gedeel, insluitend strategiese ontwikkelingsprojekte en maniere om George se unieke gemeenskappe te ondersteun.
Luister weer na hierdie inspirerende gesprek 📲🎧
#GeorgeBurgemeester #SFMStreekRadio #Gemeenskapsleierskap
AF
SOUTH AFRICA