4 Dec Gesondheidsake - Nappy Rash, 04 Desember 2024

11 MIN
Download (5.2 MB)
Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit?
Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.
AF
SOUTH AFRICA