4 Dec NOODVERSOEK: Spaar water - Eric Louw Mosselbaai Munisipaliteit Infrastruktuur 04 Desember 2024

5 MIN
Download (2.6 MB)
MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT - Nood versoek - Eric Louw gee inligting rondom die noodherstelwerk aan pompe wat water voer na Heiderand, Pinnacle Point en Korrektiewe Dienste (Gevangenis).
Die reservoir vlakke is tans baie laag en die publiek word almal versoek om water spaarsamig te gebruik totdat die pomp herstel is.
AF
SOUTH AFRICA